Hoërskool Rustenburg APK

24+ votes, 4.04/5

Ons bied kwaliteit opvoeding vir onafhanklike jong volwassenes.... [readmore]


⇣ Download APK (20.62 MB)

This is an original APK file direct fetch from google play. It is safe to download and free of any virus.

Version 1.0.3
Update
Size 20.62 MB
Category Education
Developer DXN Tech
Downloads ↓ 1
⇣ Download APK (20.62 MB)

This is an original APK file direct fetch from google play. It is safe to download and free of any virus.

File Infos

License type Free
Version 1.0.3
Size 20.62 MB (21623458)
Filename za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk
Requirement 4.1 and up
Type app
Category Education
Package name: za.co.eai.rustenburghs
Slogan: Ons bied kwaliteit opvoeding vir onafhanklike jong volwassenes.

APK Permissions


‣ android.permission.ACCESS_COARSE_LOCATION
‣ android.permission.INTERNET
‣ android.permission.READ_EXTERNAL_STORAGE
‣ android.permission.CALL_PHONE
‣ com.google.android.c2dm.permission.RECEIVE
‣ android.permission.WAKE_LOCK
‣ za.co.eai.rustenburghs.permission.C2D_MESSAGE
‣ android.permission.VIBRATE
‣ android.permission.CAMERA
‣ android.permission.WRITE_EXTERNAL_STORAGE
‣ android.permission.ACCESS_NETWORK_STATE
‣ android.permission.RECEIVE_BOOT_COMPLETED


APK used Features


‣ android.hardware.camera
‣ android.hardware.camera.autofocus
‣ android.hardware.camera.flash
‣ android.hardware.location
‣ android.hardware.location.network
‣ android.hardware.telephony
‣ android.hardware.touchscreen

Screenshots (7 images)

Hoërskool Rustenburg screenshot 1 Hoërskool Rustenburg screenshot 2 Hoërskool Rustenburg screenshot 3 Hoërskool Rustenburg screenshot 4 Hoërskool Rustenburg screenshot 5 Hoërskool Rustenburg screenshot 6 Hoërskool Rustenburg screenshot 7

About Hoërskool Rustenburg APK

Hoërskool Rustenburg poster
Hoërskool Rustenburg APK version 1.0.3 poster

Latest update [menu]


Various fixes and updates

Description [menu]


Voorwoord

Wat sien jy as jy na ʼn boom kyk? ʼn Meubelmaker sien meubels, ʼn vioolmaker sien viole, ʼn skeepsbouer sien skepe. ʼn Onderwyser by die Hoërskool Rustenburg, ook bekend as die Boomskool, sien hoe ʼn wonderwerk besig is om te gebeur: ʼn kind word ʼn pragtige boom wat vrug gaan dra vir die gemeenskap.

In die Hoërskool Rustenburg se wapen is ʼn wildevyboom. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms.

Indien daar na die wildevyboom gekyk word, kan in verwondering gevra word: “Hoe hoog kan ʼn boom groei?” Die vraag is eintlik: “Wat is jou en my doel op die aarde?” Ophelia het in Shakespeare se Hamlet gesê: “ Lord we know what we are, but we know not what we may be.”

Die uitdaging vir die onderwys is juis die ontsluiting van die kind se potensiaal. Dit is waarom die skool die volgende visie het: “Ontsluit volle potensiaal deur kwaliteit opvoeding om ʼn onafhanklike jong volwassene die wêreld in te stuur”.

Hoe ontdek die kind sy potensiaal? Die geheim lê in die skool se leuse: “Nosce te ipsum” - Ken jouself. Dit beteken dat hy/sy moet deelneem aan soveel aktiwiteite moontlik en sy/haar prestasie teenoor die prestasies van ander deelnemers moet meet.

Die jong wildevyeboomkind moet die volgende eienskappe hê:

Elke boom het ʼn penwortel wat hom moet anker en wat noodsaaklik is vir sy ontwikkeling. Ons, as die Boomskool, se penwortel is geanker in die grond van tradisie en Christelike waardes. Dit is die kernwaarde van die skool. Ons gee die ereplek aan God en Sy Woord en strewe Christelike lewensbeginsels na.

Die stam moet stewig staan teen aanslae van buite - ʼn ware landmerk in die omgewing. Indien dit gebeur, sal die volgende woorde van die skoollied waar word: “…eer en roem moet jy versamel vir jou skool en dorp alom; nie alleen in jongelingsjare maar tot gryse ouderdom.”

Die takke moet sterk en stewig in wind en weer wees om die “aanhou tot prestasie” en “genot van deelname” te simboliseer.

Die boom se blarekleed van geloof, hoop en liefde moet skadu en veiligheid aan menige soekende mense verskaf.

Natuurlik word die boom aan sy vrug geken - daarom sal die boom oortrek wees met akademiese-, sport- en kultuurvrugte.

Wat is die onderwysers se rol in die ontwikkeling van die boompie?

Christa McAuliffe, die eerste onderwyser in die ruimte (sy was in die Challenger ruimtetuig wat na 73 sekondes in die lug ontplof het) het gesê: “I touch the future. I teach”. Ons sê ook: “Ons weet ons raak die toekoms aan. Ons is ʼn onderwysers en ons is trots daarop!”

Die onderwyser is die tuinier wat moet sorg dat die plantjie groei. ʼn Ware tuinier is iemand met ʼn grondbesmeerde oorpak wat met vereelte hande liefderyk in die grond werskaf, sy plantjies versorg en trots kyk hoe die boompie groei en vrug dra. John Maxwell skryf die volgende: “To be all I can be, I need to help you be all you can be.”

Wat ʼn voorreg om deel te wees van die groeiproses hier by die Boomskool. Wat ʼn voorreg om betrokke te wees by ʼn skool waar jy in jou moedertaal Sy Naam onbeskaamd kan aanroep. Wat ʼn voorreg om te deel in die Here se vreugde as Hy die vrug van elke boompie beskou…

Dankie aan die Skepper dat Hy aan die personeel en kinders van die Boomskool ʼn wildevyboom gegee het. Dit maak nie saak hoe warm dit op enige oomblik is nie, ék staan in die koelte van Die Boom.

Hoe hoog kan ʼn boom groei?

ʼn Boom groei tot sy volle potensiaal bereik is…

How to install Hoërskool Rustenburg APK for Android [menu]


Download Hoërskool Rustenburg APK file (za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk) from SameAPK.com, then follow these steps:

Update Phone Settings

  • Go to your phone Settings page
  • Tap Security or Applications (varies with device)
  • Check the Unknown Sources box
  • Confirm with OK

Go to Downloads

  • Open Downloads on your device by going to My Files or Files
  • Tap the APK file you downloaded (za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk)
  • Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.

How to install Hoërskool Rustenburg APK on Windows 7/8/10 or MAC PC? [menu]


Download Hoërskool Rustenburg APK file(za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk) from SameAPK.com to your PC (ex: /Users/xxx/Downloads/(za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk)), then follow these steps:

Using Emulator:

  • Download And Install one Emulator Softwares (Ex: Bluestacks, GenyMotion, NoxPlayer)
  • Simple install APK on PC by drag and drop file za.co.eai.rustenburghs_4_21623458.apk on Emulator screen

Hoërskool Rustenburg APK Pros & Cons [menu]


Pros
  • This app is safe, it's not require high risk permissions
  • Compatible with 32 bit device (most Emulator using 32bit arch CPU)
  • Compatible with 64-bit device (some android device and current Bluestacks)

Cons
Everything is good.


Similar applications [menu]


New Apps



Comments

No comment Yet.