Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK

No rating yet

Children's songs, baby music, lullabies, cartoons, preschool, education... [readmore]


⇣ Download APK (86.35 MB)

This is an original APK file direct fetch from google play. It is safe to download and free of any virus.

Version 1.0
Update
Size 86.35 MB
Category Music & Audio
Developer Nursery Ryhmes Baby & Kids Videos
Downloads ↓ 1K
⇣ Download APK (86.35 MB)

This is an original APK file direct fetch from google play. It is safe to download and free of any virus.

File Infos

License type Free
Version 1.0
Size 86.35 MB (90541919)
Filename com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk
Requirement 4.1 and up
Type app
Category Music & Audio
Package name: com.nurseryrhymes.kinderliedjies
Slogan: Children's songs, baby music, lullabies, cartoons, preschool, education

APK Permissions


‣ android.permission.INTERNET
‣ android.permission.ACCESS_NETWORK_STATE
‣ android.permission.WAKE_LOCK


APK used Features


‣ android.hardware.touchscreen

Screenshots (7 images)

Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 1 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 2 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 3 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 4 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 5 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 6 Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies screenshot 7

About Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK

Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies poster
Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK version 1.0 poster

Latest update [menu]


Kinderliedjies vrygestel

Description [menu]


Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans
As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis.

Oom Olifant - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Hierdie is steeds 'n ou gewilde rympie wat alle kinders leer. Olifante trek hulle aandag en die rympie is te oulik wanneer 'n klein kaboutertjie dit opsê.

Visvang vir Jesus - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa!

Vyf klein apies spring op die bed - Afrikaanse kinderliedjie ▶ Afrikaanse liedjies vir kleuters
Sing saam met die gewilde "Five little monkeys jumping on the bed" liedjie vir kleuters, maar hierdie keer in Afrikaans! Vyf klein apies spring op die bed is die ideale Afrikaanse kinderliedjie om jou kind te leer om van vyf af terug te tel en basies aftreksomme te doen. Hierdie Afrikaanse kinderliedjie is vol pret en kleuters is mal daaroor! Moenie verbaas wees as hulle dit herhaaldelik wil kyk nie.

Rympies: Eendjies, Eendjies
Klara kyk vandag na die Rympie/liedjie "Eendjies, Eendjies".

Sprokies Verhale | Afrikaans Fairy Tales | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke
Die drie varkies | Kinderstorie | 3 little pigs story in Afrikaans

Vorms 👉 Leer vorms in Afrikaans!
As jy die basies vorms vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video stel die basies vorms bekend op 'n prettige manier. Ons wys die sirkel, ovaal, driehoek, vierkant, reghoek, ruit, vyfhoek, ster en hart. Kom leer die vorms in Afrikaans saam met ons!

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein
Wys ook items vir jou kind wat julle elke dag gebruik en laat hy / sy die vorm identifiseer.

Paddatjie Paddatjie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Die is 'n baie maklike en prettige rympie vir jou kaboutertjie om te leer. Hoop hulle geniet elke een.

Jan Pierewiet | Afrikaanse Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Rhymes Barn Dance Song

Afrikaanse kinderliedjies en rympies ▶ leer kinderliedjies en rympies in Afrikaans!
As jy Afrikaanse kinderliedjies en Afrikaanse rympies vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy 5 bekende Afrikaanse rympies en Afrikaanse kinderliedjies. Ons lees die kinderrympie en dan sing Kallie Kriek die kinderliedjies 2 keer voor ons aanbeweeg na die volgende rympie of liedjie. Baie belangrik om te onthou:
- Herhaling is vaslegging! Sing die kinderliedjies en rympies gereeld saam met jou kind
- leer die liedjie of rympie se woorde uit jou kop
- doen bewegings saam met die afrikaanse liedjies en rympies

How to install Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK for Android [menu]


Download Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK file (com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk) from SameAPK.com, then follow these steps:

Update Phone Settings

  • Go to your phone Settings page
  • Tap Security or Applications (varies with device)
  • Check the Unknown Sources box
  • Confirm with OK

Go to Downloads

  • Open Downloads on your device by going to My Files or Files
  • Tap the APK file you downloaded (com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk)
  • Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.

How to install Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK on Windows 7/8/10 or MAC PC? [menu]


Download Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK file(com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk) from SameAPK.com to your PC (ex: /Users/xxx/Downloads/(com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk)), then follow these steps:

Using Emulator:

  • Download And Install one Emulator Softwares (Ex: Bluestacks, GenyMotion, NoxPlayer)
  • Simple install APK on PC by drag and drop file com.nurseryrhymes.kinderliedjies_1_90541919.apk on Emulator screen

Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies APK Pros & Cons [menu]


Pros
  • This app is safe, it's not require high risk permissions
  • Compatible with 32 bit device (most Emulator using 32bit arch CPU)
  • Compatible with 64-bit device (some android device and current Bluestacks)

Cons
Everything is good.


Similar applications [menu]


New Apps



Comments

No comment Yet.